
Schalk Bezuidehout: Hier is my advies vir matrieks..."
Loading player...
Schalk Bezuidenhout het lag lag deur matriek gekom met 8 onderskeidings. Hy deel sy advies aan Matrieks wat binnekort die eerste eksamen aanpak.