Agri-uur: 1 November, Johan van den Berg

Loading player...
Meeste van die damme in Sentraal Suid-Afrika is reeds vol, en sou ons meer reën ervaar, bestaan daar ‘n moontlikheid van oorstromings in die laagliggende gebiede waar hierdie damme geleë is. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, waarsku ook oor moontlike uitbrake van sprinkaanswerms. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard gepraat oor hoe die reënvooruitsigte vir die nuwe maand in ons streek lyk…
1 Nov 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min