
Huweliksfokus: wat as my maat my nie wil vergewe nie?
Loading player...
Ons skop die dag af met huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en beantwoord die vraag: Wat as my maat my nie wil vergewe nie?