Wiele2Wiele ry met nuwe Hyundai i20
Loading player...
Hierdie week gaan rits Wiele2Wiele rond met die oulike nuwe Hyundai i20-buksie en Mercedes-Benz se GLB 220d kompakte sportnuts.
Hulle gesels ook met Ross Holgate wat sopas vertrek het op ‘n 30 000 km-ekspedisie saam met sy bekende pa, Kingsley Holgate, met hulle Land Rover Defenders. Die span gesels ook met ‘n jongman, Neil van der Vyver, wat naam maak in Motorcross-renne.