Agri-uur: 4 November, Isabel Kruger

Loading player...
Daar is verskeie voorsorgmaatreëls wat in ag geneem word wanneer vee verkoop of aangekoop word. Hierdie maatreëls sluit in om die regte dokumentasie in te vul en byderhand te hou. OFM-nuus se Elsabé Richard gaan vandag voort om met Isabel Kruger, voorsitter van die Veediefstal Voorkomingsforum in die Vrystaat, hieroor te gesels…
4 Nov 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min