Agri-uur: 8 November, Jana du Plessis

Loading player...
Die warm somermaande kan ‘n negatiewe effek op byeboerderye hê. Maar Jana du Plessis, ‘n suksesvolle byeboer uit die Keimoes-omgewing in die Noord-Kaap, sê daar is ‘n paar dinge wat byeboere kan doen om bye gedurende warm dae te ondersteun. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
8 Nov 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min