
Wiele2Wiele ry met Peugeot se nuwe bakkie
Loading player...
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Peugeot Landtrek-bakkie, beleef die ‘Meester van Afrika’ met Toyota se Land Cruiser 300 en hou kompetisie met die Toyota Rav4 Hybrid. Hulle gesels ook met Kirsten Landman wat die Suid-Afrikaanse vlag by die 2022 Dakar-ren omhoog gaan hou. Sy is die enigste vrou in die ‘Original by Motul’-kategorie.