Agri-Uur: 19 November, Heinrich Victor

Loading player...
Die versterking in die Suid-Afrikaanse wolmark kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die verswakking van die Rand teenoor die VSA Dollar. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
19 Nov 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min