
Suid-Afrika en Radiokansel vat hande om aan te hou om die Goeie Nuus te verkondig
Loading player...
Johann Els gesels met Ds Karel Verhoef, Hoof Uitvoerende Beampte van Radiokansel & Kosie Burger, Bedryfshoof van Radio Kaapse Kansel oor terugvoer van ons laaste Visiothon en behoeftes op die oomblik.