Luister: SA se Lategan wen vyfde skof by Dakar
Loading player...
Die vyfde trajek van die 2022 Dakar-ren het ‘n trotse oomblik vir Suid-Afrika opgelewer.
Die wêreld is aan die gons oor Toyota Gazoo Racing se Henk Lategan en Brett Cummings wat hulle eerste Dakar-sneltrajek gewen het. Hierdie oorwinning het egter nie sonder uitdagings gekom nie – Lategan moes onder andere gedeeltes met ’n oop deur ry.