Luister: Moeilikste sneltrajek nòg by Dakar
Loading player...
Gister was Sneldeel 8 van die 2022 Dakar-ren en volgens deelnemers soos Giniel de Villiers en baie ander, die moeilikste sneltrajek nòg!
Die Audi RS Q e-tron van Mattias Ekstrom het die sneltrajek gewen met spanmaat, Peterhansel 2de. Loeb in sy Prodrive Hunter was 3de. Toyota Gazoo Racing se Nasser Al-Attiya & Mathieu Baumel het ewenaar probleme gehad, moes dit rustig vat en het 11de geëindig maar hulle is nog 1ste op die algehele telbord, 37 minute voor Loeb.