
Romeine 1:20 - God openbaar in die Klein Dobbertjie
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel ons voëlkundige, Andrew Buitendach ons omtrend die uiters interessante Klein Dobbertjie en ons Romeine 1:20 hom.