
LEEF! - Shanna Visagie, sendeling en onderwyseres deel oor haar pad in Oekraine
Loading player...
24.01.2022 - Shanna Visagie, sendeling en onderwyseres deel oor haar pad in Oekraine in die Hutsuli berg gemeenskap waar sy al vir `n jaar lank Engels gee. Sy sal jou inspireer met getuienisse en waarheid wat jou hart stig om die evangelie uit te leef.