Romeine 1:20 - God openbaar in goud

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met goudsmit, Amouri van der Merwe, oor die wonder van goud en ons gaan soek wat die Here omtrend Homself in die edelmetaal openbaar het.
31 Jan 2022 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Andie Steele-Smith: Transformation

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is “Transformation” from Rom 12:2
12 Sep 1AM 4 min

Liezl Marx Davel oor Woord en joernale

Janine van Niekerk gesels met Liezl Marx Davel van Revelation Enterprises, oor hulle nuwe liedjie, “Resurrection Ground” asook hulle aanbiddingsjoernaal en 'n liefde vir die Woord.
11 Sep 2AM 17 min

Matt Redman on adulting in Worship

Janine van Niekerk is speaking to Matt Redman about maturity in church and worship... and about his visit to SA. Tickets are selling fast, so go to Quicket today, choose your date, and use the code CHURCH for your 25% discount.
10 Sep 1AM 16 min

Lynette Beer: Verbind met Christus

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Verbind met Christus” uit Johannes 15
11 Sep 1AM 4 min