
Romeine 1:20 - God openbaar in water
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met metalurgiese ingenieur, Jean Ferreira, oor die geheimenisse van iets wat ons elke dag heeldag gebruik... water.