
Huweliksfokus - die vrou as hulp maat
Loading player...
Ons skop ons dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle behandel vandag Genesis 2:18 se beskrywing van hoe die vrou in die huwelik die "hulp maat" is.