Sjef Christi se spesiale Valentynsmaal

Loading player...
Christi Myburgh, van Kokkedoortjie faam, is een van slegs 15 studente van dwars oor die wereld wat gekeur is om by die Culinary Arts Academy in Switserland te gaan studeer.

Om sy eerste kwartaal moontlik te maak kort hy nog so net oor die R100 000.

As 100 mense egter elk 'n R1000 gee, is dit dalk net moontlik om sy droom waar te maak...

As jy meer wil weet, volg hom gerus op Facebook en Instagram: Christi Myburgh.

Vir navrae epos: christimyburghfood@gmail.com.

Alle fondse word deur 'n prokureur hanteer en skenkings kan gemaak word aan:​

IDV Inc Trust
NEDBANK
Branch: 198765
Account: 1078196346
Ref: Christi & your surname
Email: izandrei@idvinc.co.za
Tel: 051 - 4362920
14 Feb 2022 4AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Aftel na Bloemskou begin!

Elmarie Prinsloo,,hoof- uitvoerende beampte van Bloemskou, kuier op Good Morning Breakfast om meer oor vanjaar se skou te deel.
17 Apr 1AM 9 min