
Romeine 1:20 - Proxima Centauri
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Ruhann Steyn, ons ruimtefisikus, oor Proxima Centauri… ja hy sal mooi verduidelik waarvan ons nou praat.