
Huweliksfokus: Manne en hulle aggressie
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle behandel vandag Manne en hulle aggressie uit Efesiërs 4:26, Pred 7:9, Jak 1:20.