Chrislea Nel deel haar pad van geloof na haar pad as Ma nie gebeur het nie.

Loading player...
Om elke dag in geloof te stap is nie maklik as jou drome soms onbereikbaar is. Chrislea Nel deel haar persoonlike reis, asook hoe om vorentoe te beweeg in geloof.
10 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.
20 Nov 1 hr 04 min