
Romeine 1:20 - God openbaar in die Wit Malgas
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkundige Andrew Buitendach oor die Wit Malgas, en wat die Here omtrend Homself in hierdie pragtige seevoël openbaar het.