
Wiele2Wiele bekyk ’n nuwe Hyundai, Ford en Audi
Loading player...
Wiele2Wiele vertel vir jou hoe Hyundai se Creta nou “grênd” raak. Hulle bekyk die nuwe generasie Ford Ranger en Ford Everest en vat die langpad met Audi se Q5 40 TDI.