
Romeine 1:20 - God openbaar deur 'n teleskoop
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met ruimtefisikus, Ruhann Steyn oor die James Webb teleskoop waarmee ons soveel meer in die ruimte kan sien as wat ons in die verlede deur die Hubble teleskoop kon sien.