Wat is Heerlikheid? Deel 1

Loading player...
Charles van Onselen kuier en gesels saam met sy gas vir die dag, Louwrens Viljoen, oor die Heerlikheid van God en Sy Woord. Temas aangeraak in die program was ‘waarom die program Heerlikheid’, en ‘wat is Heerlikheid?’
7 Apr 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min