Tema vir die Dag: Ewige Wedloop
Loading player...
Wynand en Janine gesels saam oor FILIPPENSE 3:14 AFR53
Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.