Die span van VidaMed het kom gesels oor Verpleegstersdag

Loading player...
Nurses Day word jaarliks in Suid-Afrika gehou op 12 Mei in erkenning en waardering vir al die verpleegsters wat ‘n bydrae lewer tot die gesondheidsorg in ons land en wereldwyd.

Dit val saam met die geboorte dag van Florence Nightingale, ook bekend as “The Lady With The Lamp” om haar bydrae tot moderne verpleging te herdenk.
11 May 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek - Winning the Battle Against Ants! 🐜 - 17 November 2025

🌿 Winning the Battle Against Ants! 🐜 Ants taking over your kitchen, paving or pet’s food? Protek has the fix! Protek’s Paul Hartzenberg explains: ✔️ Why ants are suddenly invading your kitchen, cupboards and counters ✔️ Which indoor products wipe out the entire colony — queen included ✔️ How to…
17 Nov 14 min

LOERIEFEES 2025 - Laerskool George Suid - 27 Oktober 2025

🪂💥LOERIEFEES 2025 - Dis ’n Fees vir die Gemeenskap – en hierdie jaar kan jy selfs ’n MOTOR WEN! 🚗💨 🪂 Veerlose vlerke - Juf Zani – Gr 4 juffrou en Juf Alphia- Gr 1 juffrou het kom vertel HOEKOM hulle gaan spring. Luister weer: Die SFM span is Saterdag…
27 Oct 12 min