
Wiele2Wiele stel Chery se Tiggo 7 Pro op die proef
Loading player...
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met nog ’n nuwe Chery – die Tiggo 7 Pro. Hulle vat die langpad van die Kaap na Bloemfontein en terug met die Hyundai Staria Elite-bussie en gaan ry ’n spesiale verjaarsdaggeskenk – die Suzuki Vitara Brezza S-Edition. Hulle gee raad oor multimeters en gesels dan oor ander tipe tweewiele – die CEO Wheelchair Challenge.