MarQ & Fred Orban gesels met Lukas Swart van Ubuntu Wildlife Sanctuary

Loading player...
Ubuntu Wildlife Sanctuary is n roofdier Sanctuary en huidiglik huisves ons 16 leeus en 2 tiere, met nog 2 leeus op pad vanaf n dieretuin in Frankryk.
Gelee in Mosselbaai.
19 May 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: 🌿Die Omgewing in Fokus!🦌 - 29 Mei 2025

🌿Omgewing in Fokus!🦌 In Kus tot Kruin vandag gee Fred vars omgewingsnuus en onderwerpe wat jou sal laat nadink. 🐾 Waarom is genadedood soms geregverdig vir oseaandiere? πŸšΆβ€β™€οΈ Die waarde van staproetes reg in jou eie omgewing. 🐘 Die verrassende verskyning van ’n **olifantrob** in die strate van Gordonsbaai. πŸ¦Œβ€¦
29 May 15 min