Romeine 1:20 - God openbaar in die Vyewesp

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Izak De Villers- Louw oor die vyewesp en wat hy in hulle sien aangaande die Here.
30 May 2022 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Matt Redman on adulting in Worship

Janine van Niekerk is speaking to Matt Redman about maturity in church and worship... and about his visit to SA. Tickets are selling fast, so go to Quicket today, choose your date, and use the code CHURCH for your 25% discount.
10 Sep 1AM 16 min

Lynette Beer: Verbind met Christus

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Verbind met Christus” uit Johannes 15
11 Sep 1AM 4 min

Dr Anthony van Tonder - The virtue of peace

We start off this program with relationship Specialist, Dr Anthony van Tonder, who asserts that Marriage Matters and today he covers “The virtue of peace” from Gal 5:22
10 Sep 1AM 2 min

Jaco Strydom - Aardse Skatte Vergaan

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se gesprek gaan met die tema: “Aardse skate vergaan”
9 Sep 1AM 2 min