Pastoor Henna Erasmus die trou pastoor - the I do guy

Loading player...
Ons gesels bietjie met Pastoor Henna Erasmus oor die huwelik as 'n instelling van GOD, Homself en die belangrikheid daarvan om ook die instelling te eerbiedig en heilig voor die Here te leef . Hy reis die land vol om huwelike te voltrek en 'n pad saam met voornemende paartjies te stap. Sy cell nr is 082 852 6833 sou jy hom wou kontak
14 Jun 2022 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Chuck Day - God's grace is with you

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “God’s grace is with you” from Phil 4:10 - 13
29 Jun 1AM 4 min

Andie Steele-Smith - Courage even in the storm

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “courage even in the storm” from Prov 3:5-6, Matt 7:7-8, Phil 4:6-7, Joshua 1:9
26 Jun 1AM 5 min

Gustav Roos nooi gemeenteleiers

Janine van Niekerk gesels met Gustav Roos oor ’n Pastoretoevlugsoord en Bybelverspreidingsinisiatief om pastore te ondersteun en hul langtermyn doeltreffendheid in die bediening te versterk. Kontak hom gerus op 082 326 0208
25 Jun 2AM 22 min