
Romeine 1:20 - God openbaar in die seeskilpad
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Marinebioloog Mariette Wheeler vat ons vandag weer onder die see in en stel ons bekend aan die wonder van die seeskilpad.