
Wiele2Wiele: Ford vs. Isuzu in bakkie-oorlog
Loading player...
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Toyota Starlet en daar is ’n bakkie-oorlog tussen die Ford Ranger Stormtrak en die Isuzu D-Max 3.0 Ddi V-Cross 4x4.