
Romeine 1:20 - God openbaar in die Hadeda
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Voëlkundige, Andrew Buitendach vertel ons oor die Hadeda en ons wonder hoe die Here Homself in hierdie raserige voël openbaar het.