
Huweliksfokus: Moenie in 'n kring van spotters sit nie
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Moenie in ‘n kring van spotters sit nie – uit Ps 1:1