
Jaco Strydom: Die ontstellende vryheid van Jesus
Loading player...
Ons motivering vir die dag kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Die ontstellende vryheid van Jesus uit al vier die evangelies uit.