
Romeine 1:20 - God openbaar in die luiperd
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg vertel ons meer oor die Luiperd, wat ons almal so graag in die wildtuin wil sien as ons daar is.