
Huweliksfokus: Moenie negatief van mekaar praat nie.
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Moenie negatief praat van mekaar voor vriende nie.