
Die bekende Dana Snyman, Braam Hanekom en Rudie Swanepoel gesels oor hoop vir on
Loading player...
Wat gee hopp en waar vind n mens dit in so n ontsuimige wêreld. Jannie Pelser gesels met Dana Snyman, skrywer, dr. Braam Hanekom, Sentrum vir Publieke Getuienis en ds. Rudie Swanepoel, Andrew Murray gemeente Johannesburg.