
Romeine 1:20 - God openbaar deur die neus
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dr Ellenore Meyer verduidelik wat so interessant is omtrend jou reuksintuig en hoe die Here Homself in die neus openbaar het.