Wat beteken Volhoubare Ontwikkeling en is dit moontlik in Suid Afrika?

Loading player...
Dr. Morne Mostert, Prof. Theo Venter en Dawie Roodt gesels sonder pretensie oor die uitdagings wat verband hou met volhoubare ontwikkeling in Suid-Afrika
24 Jul 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Pieter Visser - kry koers!

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Pieter Visser wat kom vertel oor hoe hy mense help met koers in hulle lewens
14 Nov 54 min

Jongste Pastorale skrywe aan gemeentes

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Jan Lubbe, moderator van die Algemene Sinode van die NGK, wat vertel oor die jongste Pastorale skrywe aan gemeentes
7 Nov 51 min

Riglyne uit die Woord en gebede

Jannie Pelser en gaste, dr. Isak Burger, Past. Bernard van der Vlies, Altus Venables en ds. Leendert Wijnja gesels oor riglyne uit die Woord en gebede met die oog op die ophande plaaslike munisipale verkiesing
24 Oct 50 min

Ds Wimpie Wasserman & Dr. Guillaume Smit

Jannie Pelser gesels vandag met Ds. Wimpie Wasserman oor sy nuwe werksomgewing, die aanpassing daarby en die uitdagings wat dit meebring. En dan ook met Dr. Guillaume Smit oor sy betrokkenheid by Hugenote Kollege, sy belangstellingsvelde en sy werk op die gebied van pastoraat
17 Oct 45 min