
Tema vir die Dag: Liefde ten spyte van
Loading player...
Wynand en Janine vra die vraag: Hoe bewys mens liefde aan iemand wat niks van jou hou nie?" na aanleiding van Efesiërs 5:2 AFR53:
"en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike geur."
"en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike geur."