
Wie is Anchor of Hope en wat presies doen hierdie organisasie
Loading player...
As jy dalk “Anchor of Hope” borde gesien het as jy rondry, moet jy nou jou ore spits. At Lunch se Cyril Viljoen gesels met Boeta Swart, die hoof-uitvoerende beampte van hierdie nie-winsgewende organisasie.