
Romeine 1:20: God openbaar in nuwe James Webb waarnemings
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Ruimtefisikus, Ruhann Steyn vertel ons hoe fassinerend die nuwe waarnemings deur die James Webb teleskoop is.