
Huweliksfokus: Wanneer ek depressief voel
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Wanneer ek depressief voel uit Spreuke 4:23