
Gretha Wiid sê bring jou ramshoring!
Loading player...
Dis weer tyd vir die Worthy Women konferensie die 10de September by Moreletapark Gemeente in Pretoria. Gretha Wiid vertel waar sy op die oomblik is en wat ons die dag kan verwag.