
Romeine 1:20 - Izak de Villiers Louw - kleiner as klein
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag sal natuurwetenskaplike, Izak De Villiers Louw ondersoek, hoe klein kan die Here gaan?