
Huweliksfokus: luister voor jy praat
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Luister voor jy praat uit Jak 1:9