
Ghapi nooi jou na die Toeka tot Nou Fees
Loading player...
Janine gesels met Ghapi, sowel as die organiseerder van die Toeka tot Nou Fees, Anneke Thorburn, asook ons eie Sanet Deysel oor wat ons alles daar te wagte kan wees.