
Huweliksfokus: praat om vrede te bring
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Praat om vrede te bring uit Matt 5:9