Agri-uur: 14 September, Success Mduli

Loading player...
Opkomende boontjieboere vorder goed ten spyte van 'n uitdagende seisoen. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met Success Mduli, Zamukele-projekbestuurder by die Schoeman-groep oor die projek en die boontjieboere wat deur die projek ondersteun word…
13 Sep 2022 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant

Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.
2 Feb 10PM 11 min